Entrepreneurs wil fokus op kliënte

Sake NUUS

En staat moet asseblief sy kant bring… Dis entrepreneurs wat die voetwerk doen vir ware werkskepping. Francois Williams het ’n paar entrepreneurs en sakelui met wie Die Burger die afgelope jaar of wat onderhoude gevoer het, uitgevra oor die lesse wat hulle in 2014 geleer het en hul verwagtinge vir 2015.

Media_24sm